Huisgenoot

Jak se reis van inspirasie

-

Die sanger JAK DE PRIESTER het Nederland onlangs besoek “om ’n bietjie uit Suid-Afrika te kom en geïnspiree­rg p te word. Dit was vir my ’n kulturele reis vol kuns en kultuur, teater, ander mense, ander tale en ander dinge,” vertel hy.

“Ek het wonderlike tye gehad. In Amsterdam het ek die Belgiese sanger Stef Bos ontmoet, een van sy optredes gesien, ’n klomp dorpies in die omgewing besoek, op kanale gevaar en met kontakte oor moontlike konserte gesels.”

Hy het ook drie dae in Parys deurgebrin­g en onder meer na tennisweds­tryde by die Franse Ope gekyk. “Dit was ongeloofli­k om die Spaanse tennisspel­er Rafael Nadal te sien speel!

“Op so ’n alleenreis dink ’n mens baie en waardeer weer wat jy het. Ek’t verskrikli­k verlang, veral na my vrou en kinders.”

 ??  ?? BO: Jak de Priester (regs) by die Belgiese sanger Stef Bos in Amsterdam. LINKS: ’n Selfie voor die Eiffeltori­ng in Parys.
BO: Jak de Priester (regs) by die Belgiese sanger Stef Bos in Amsterdam. LINKS: ’n Selfie voor die Eiffeltori­ng in Parys.
 ??  ?? Dís mos nou ’n klomp vir ’n reus se voet dié!
Dís mos nou ’n klomp vir ’n reus se voet dié!
 ??  ??
 ??  ?? BO: Die argitektuu­rr in Amsterdam het sy asem weggeslaan. ON-ONDER: Die Franse Ope pe was nog altyd op Jakak se wenslysie.
BO: Die argitektuu­rr in Amsterdam het sy asem weggeslaan. ON-ONDER: Die Franse Ope pe was nog altyd op Jakak se wenslysie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa