Huisgenoot

Amber smee bande

-

AMBER HEARD geniet stiefma-wees. Die aktrise (31) het onlangs ’n prettige uitstappie saam met haar tegnobiljo­enêr-kêrel, ELON MUSK (45), en sy vyf seuns, die tweeling GRIFFIN en XAVIER en drieling DAMIAN, SAXON en KAI, na die Sydney-operahuis geniet en dié kiekies op Instagram gedeel. Amber, wat die superheldf­liek Aquaman in Australië verfilm, is selfs deur een van Eon se seuns geabba. Te oulik!

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa