Huisgenoot

Obsessie: Kaien Cruz

ONTMOET DIE ROUWIE SE STEM JY IN SKETCHY BONGO SE TREFFER LOVE ME IN THE DARK HOOR

-

Kaien het die vervaardig­er Sketchy Bongo ’n jaar gelede ontmoet nadat die rapper Aewon Wolf haar ateljee toe genooi het.

“Dit was ongeloofli­k dat my eerste keer in ’n ateljee saam met Sketchy Bongo was! Ek het vir hom ’n paar liedjies gespeel wat ek op my kitaar gekomponee­r het. Ek het Love Me in the Dark begin speel, en toe ek die koorgedeel­te sing, het hy gesê hy soek dit vir sy album (Unmasked). Dit was toe die eerste enkelsnit van sy album, wat baie cool was!”

AewonA het dié 19-jarige19 j Durbaniet op Instagram ontdek.

“Ek het op hoërskool my eie kort weergawes van liedjies op Instagram gedeel. Einde gr. 11 het ek ’n boodskap gekry van Aewon wat sê hy dink my stem is goed. Hy wou saam met my werk.” Maar sy wou eers matriek klaarmaak. “Gelukkig het hy gesê hy is bereid om te wag tot ek klaar is met skool.”

Mansion Mind, haaraar kortspeler met sewe snittttttt­tttttttttt­te snitte, e,e is vroeër vanjaar uitgereik. Daarvoor het sy inspirasie uit haar persoonlik­e probleme geput. t.

“Ek voel ek was nog altyd anders en het altyd gesukkelel daarmee. Soms sukkel ek steeds, maar my boodskapap aan almal is: Moet nooit bang weeses om jouself te wees nie.”

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa