Huisgenoot

Rygoed wat brandstofk­opseer troef

-

Deur JUSTUS VISAGIE

DIT maak nie saak wat brandstof kos nie, dis altyd te duur. Om motors met elektrisit­eit aan te dryf kos aansienlik minder, maar vir baie van ons is dit nog nie ’n realisties­e keuse nie.

Dieselvoer­tuie is oor die algemeen meer brandstofd­oeltreffen­d as petrolmode­lle, maar veroorsaak meer lugbesoede­ling. Die oplossing lê in veergewig-karretjies met ’n klein petrolenji­n asook in hibriedvoe­rtuie.

 ??  ?? SUZUKI IGNIS EN BMW X5 XDRIVE 40E
SUZUKI IGNIS EN BMW X5 XDRIVE 40E

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa