Huisgenoot

SEKURITEIT BY DE ZALZE

-

Veiligheid­sbeamptes het getuig hulle toets gereeld die elektriese heinings en het daardie aand niks vreemds opgemerk nie. Maar Henri se span sê dis nie so eenvoudig nie, want tydens die moordnag het voertuie die landgoed binnegekom en verlaat sonder dat daar rekord is dat hul bestuurder ingeteken het. Tydens die ondersoek ter plaatse het die verdedigin­g vir die hof gewys dis wel vir iemand moontlik om by die hek tussen die landgoed en die aanliggend­e vliegveld oor die heining te klim.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa