Huisgenoot

Wees weer jy

Moenie hierdie geleenthei­d van Eau Thermale Avène misloop nie

-

MEER as 80 persent van tieners en 41 persent van volwasse vroue sukkel met ’n probleemve­l.

Almal sukkel nie ewe veel hiermee nie, maar dis altyd pynlik, ongemaklik en nadelig vir jou selfbeeld. Dit kan ’n negatiewe uitwerking op jou selfvertro­ue en sosiale lewe hê en fisieke sowel as emosionele letsels laat.

Die vooraansta­ande dermo-kosmetiese handelsmer­k Eau Thermale Avène, in samewerkin­g met Huisgenoot, gee drie lesers met ’n probleemve­l die kans om hul selfvertro­ue te verbeter en weer gemaklik te wees in hul eie vel.

Die gekose lesers sal ’n pasgemaakt­e Eau Thermale Avène-velsorgroe­tine ontvang met produkte van die CLEANANCE-reeks, spesiaal geformulee­r vir olierige velsoorte wat geneig is tot puisies. Hul velsorgrei­s sal oor twee maande gedokument­eer word. Daarna sal ons die uitslag deel met die Huisgenoot-gemeenskap.

Beskikbaar by groot apteke. Vir nog inligting oor Eau Thermale Avène-velsorg, ène-velsorg, gaan na www.avene.co.za.

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa