Huisgenoot

ARRIVAL

-

2016. 112 min. O. Wetenskaps­fiksie-drama. R142*.

tuieDie aardbewone­rsdit oordra. taalkundig­eof wesensland hulle TwaalfDie onverwags’n weermagse Louise boodskap wetenskapv­reemde’n raaisel; Banksop vra probeeraar­de. ruimte-tog die( is vir lyk Amy Adams)

ly ondersoek(Jeremy en Renner)fisikuste help. Ian Louise,om Donnel-met wathul ’n kluisenaar­sbestaanha­ar tienerdogt­er se voer dood sedertaan ’n ongeneesli­ke siekte, bespeur patrone in die klanke wat die ruimtewese­ns maak. Dit dui daarop dat hulle hul eie manier het om die werklikhei­d te vertolk en dat hulle nie net aardbewone­rs baie kan leer nie, maar ook hul hulp nodig het om te oorleef. Maar terwyl sy en Ian die ruimtewese­ns se boodskappe probeer ontsyfer, maak militêre magte wêreldwyd gereed vir ’n aanval op wat hulle as ’n bedreiging beskou.

As prente vol aksie en grusame, gewelddadi­ge, haatlike ruimtewese­ns jou geval, sal Arrival nie in jou smaak val nie. Pleks daarvan stel dit intelligen­te vrae oor ons beskouing van die heelal en bied dit ’n alternatie­we begrip van tyd en die werklikhei­d. Daarby is alles verweef met die menslike storie van Louise se smart oor haar dogter se dood. ’n Paar tonele sal jou asem wegslaan. Adams it uitstekend; so ook Forest Whitaker as ’n weermagoff­isier. Uitdagende, vermaaklik­e kykstof wat jou tot nadenke sal stem. Sterk aanbeveel. – WILLEM MÖLLER

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa