Huisgenoot

LOKI SÊ

-

Op my speellys is. . . John Mayer se nuwe album, The Search for Everything. Ook enigiets van Randy Newman, Bon Iver en Alyssa Bonagura.

Ek is. . . ’n dagdromer.

Ek wens. . . ek het John Williams se temalied vir Jurassic Park geskryf. Dit is seker die mooiste paar note in die hele wêreld wat op mekaar volg.

Ek sou graag wou saamspan met . . . Chris Chameleon en Joshua na die Reën.

Ek is ’n aanhanger van . . . Star Wars. Ek versamel van jongs af die flieks en modelle van die karakters.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa