Huisgenoot

SOEK-SOEK-INKLEURBOE­KE

Human & Rousseau, R65 elk

-

Die oulike reeks bestaan uit vier inkleurboe­ke: In Feetjielan­d, Diere, Voertuie en Op die Plaas.

Kinders kry opdragte soos: “Die taxi’s het wit en swart strepe aan hul kante. Kleur al die taxi’s swart in” in Voertuie.

In Op die Plaas lyk ’n opdrag byvoorbeel­d so: “Soek die vulletjies met ’n blom in die hare en kleur hulle bruin in”; in Diere “Kleur al die vlermuise wat slaap groen in”; en in In Feetjielan­d “Kleur die koetsiers in jou gunsteling-kleure in”.

Die boeke is geskik vir vier- tot agtjariges en sal hulle ure lank besig hou – miskien net reg vir die wintervaka­nsie met verveelde kinders om jou voete. – ELNA VAN DER MERWE

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa