Huisgenoot

KOPKRAPPER

-

DWARS

8 Lugleegte (6) 9 Stip (8) 10 Kuller (8) 11 Alarm (6) 12 Liggaam van ’n dooie dier (6) 13 Voorkennis (8) 15 Winkelwaen­tjie (7) 17 Speler langs die kantlyn (7) 20 Groep soldate (8) 22 Bonus (6) 23 Gesel (6) 25 Noodsaakli­kheid (8) 26 Onderworpe (8) 27 Weerstand bied (6)

AF

1 Iemand wat in die suide van Suid-Afrika bly (8) 2 Leerplan (10) 3 Trouens (6) 4 Kleiner word (7) 5 Geldelike steun (8) 6 Wond (4) 7 Amper nie (3-3) 14 Reflekteer (10) 16 Aandag (8) 18 Implement (8) 19 Klap (7) 21 Ternouerno­od . . . (6) 22 Die wenner se posisie (6) 24 In gebruik neem (4)

 ??  ?? Die antwoorde vir albei raaisels is op die wenners-en-oplossings­blad.
Die antwoorde vir albei raaisels is op die wenners-en-oplossings­blad.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa