IDEALE GESKENKE VIR ’N TWEELING
’n boek met blokraaie, ’n pen en dagboek, ’n jaar se inskrywing op ’n tydskrif waarvan die ontvanger verskriklik baie hou, koopbewyse vir lugtyd, ’n borgskap vir ’n volledige kommunikasiekursus, ’n CD met lesse in ’n vreemde taal, en die nuutste tegnologiese toestel . . . of dalk twee.