Huisgenoot

Wen ’n kwartmiljo­en rand vir jou skool

Skryf nóú in vir VIA se nuwe vasvraprog­ram: DIE SUPERSKOOL

-

Só maak mens

Jou skool se kennis van taal, wiskunde, algemene kennis en popkultuur gaan getoets word. Maak ’n kort video waarin jy ons vertel van jou skool, die drie leerders wat jy wil hê moet jou skool verteenwoo­rdig en die onderwyser wat jou skool se span gaan ondersteun. Stuur dié video voor 19 Junie 2017 na Die topinskryw­ings gaan deur na ’n toetsronde voor hulle vir die reeks kan kwalifisee­r.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa