Huisgenoot

KAIEN SÊ . . .

-

Vans is my gunsteling­tekkies.

My geliefkoos­de televisier­eeks is Grey’s Anatomy.

Ek was verslaaf aan Skittles, maar probeer nou gesonder leef.

Die aktrise Zoë Kravitz lyk baie cool. Ek sou graag plekke met haar wou ruil.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa