Huisgenoot

’N PAAR GOUE OUES

Dié twee is al ’n rukkie gelede uitgereik, maar albei is vol in die kol ingeval jy inspirasie kort.

-

STAYINGAYI­NG STRONG deur Dem Demi Lovato bestaan uit 365 opbeurende verklaring­s en doelwitte uit die 24-jarige sangeres en aktrise se pen. Gee ’n pel gerus dié opbouende leesstof wanneer jy daarmee klaar is. “Dis ’n versamelin­g van my eie woorde, aanhalings wat my inspireer, asook lesse en daaglikse doelwitte wat my gehelp het,” sê sy.

GEMAKLIK AKLIK IN JOU EIE LYF de deur die 28-jarige aktrise Leandie du Randt Bosch bevat praktiese oefeninge vir elke dag en dek vraagstukk­e wat elke tiener se lewe raak, soos dwelm- en alkoholmis­bruik, groepsdruk, eetsteurin­gs, liggaamsbe­eld, selfvertro­ue en geestelike welstand.

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa