Huisgenoot

TOEMONDGLI­MLAG

-

In die openbaar glimlag Trump selde breed. Pleks daarvan wend hy hom gewoonlik tot die toemond-glimlag, wat behels dat hy sy mond toe hou en sy tande wegsteek. Dit laat hom op sy hoede lyk. Die boodskap? Ek is geen swaap nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa