Huisgenoot

SAMEWERKIN­GS VAN ’N ANDER AARD . ..

-

Rihanna: ’n Gerug doen al lank die ronde dat dié twee nie net saam gesing het nie. Drake het verlede jaar op die verhoog by die MTV-videomusie­kpryse sy liefde vir RiRi verklaar. Nicki Minaj: Dié twee is geheg aan mekaar, afgesien van sy relletjie met Meek Mill, Nicki se gewese verloofde. Serena Williams: Een van Drake se min openlike verhouding­s was met dié tenniskamp­ioen. Sy is nou aan die Reddit-stigter Alexis Ohanian verloof. Jennifer Lopez: Sy het in Desember haar romanse met die rapper bekendgema­ak. Deesdae is sy en die oudbofbals­peler Alex Rodriguez (41) saam.

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa