Huisgenoot

WEN Vier lesers kan elk ’n Disney Classics DVD Collection van R900 wen.

-

Elke DVD-stel bevat 101 Dalmatians, Bambi, Dumbo, Fantasia, Frozen, The Hunchback of Notre Dame, The Jungle Book, Pinocchio, The Sword in the Stone en Winnie the Pooh. SMS die woord DISNEY, die antwoord op die vraag en jou naam en adres waar jy bedags beskikbaar is na 35407*. Die kompetisie sluit op 22 Junie om 17:00. VRAAG Wat is die naam van Thumper se vriend? * ELKE SMS KOS R1,50. DIE BORG IS VERANTWOOR­DELIK VIR DIE VERSKAFFIN­G VAN DIE PRYSE. BESOEK HUISGENOOT. COM VIR DIE VOLLEDIGE BEPALINGS EN VOORWAARDE­S.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa