Huisgenoot

Hoe nou?!

- BRONNE: EONLINE.COM, DAILYMAIL.CO.UK, RADARONLIN­E.COM, METRO.CO.UK

Wat ’n skok! JIM CARREY (55) word d dalk in April verhoor ná die selfdood van Cat Cathriona White in 2015. ’n Regter het onlangs beslis die saak van strafbare manslag wat die grimeerkun­stenaar (30) se vervreemde man, Mark Burton, en ma, Brigid Sweetman, teen Jim gemaak het, sal voortgaan.

Cathriona is in haar woonstel in Los Angeles dood weens ’n oordosis pynstiller­s, wat die akteur glo vir haar bekom het. “Mnr. Carrey het me. White innig liefgehad en dit sal vir hom ’n baie pynlike proses wees,” sê sy prokureur, Raymond Boucher.

Trek MEGHAN MARKLE kleinkoppi­e? ’n Verlowing tussen die 35-jarige Suitsster en prins Harry (32) is glo op hande, maar Meghan krap kop daaroor. Die rede? Die rolprentma­kers Tyler Perry (47) en Lee Daniels (57) het draaiboeke aan haar voorgelê wat van haar ’n A-lys-ster en hoofaktris­e kan maak. “Dinge is regtig omvergewer­p noudat hierdie ongeloofli­ke draaiboeke in haar skoot geval het,” sê ’n bron. “Sy werk haar hele lewe lank om as aktrise sukses te behaal, en om hierdie gesogte rolle aangebied te word het sake deurmekaar­gekrap.” Harry se wêreld “intimideer” haar glo ook. Siestog!

Wil CAITLYN JENNER (67) ’n kind aanneem? Die werklikhei­dstelevisi­ester, wat ses kinders en vier stiefkinde­rs het, oorweeg glo aanneming – veral noudat haar jongstes, Kendall (21) en Kylie Jenner (19), haar ignoreer omdat sy gedurig hul ma, Kris Jenner er (61), aanval. “Caitlyn hou vol sy het nie ’n lewensmaat­at nodig om ’n gesin groot te maak nie. Sy is ’n goeie, , ervare en liefdevoll­e ouer,” sê ’n bron. “Die moeilikhei­d is, sy is so selfbehep en ingestel op haar passieproj­ekssieproj­ekte, die laaste ding wat sy moet doen, is om ’n nuwe kindd in haar wêreld in te bring.” Hoor-hoor! r-hoor!

Eindelik kry ons ’n kykie ykie na NATALIE PORTMAN se dogter, AMALIA, wat in Februabrua­rie gebore is. Die Jackie-stere-ster (36) is tydens ’n vinnige e uitstappie met haar jongste te kleinding in Los Angeleses opgemerk. Die aktrise en haar man, Benjamin Millepied ed (40), het ook ’n seun, Aleph leph (6).

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa