Huisgenoot

APPELKOOS-ENERGIEBAL­LE EN GRONDBOONT­JIEBALLETJ­IES

-

Thali Hugo het hierdie interessan­te happies gemaak.

LEWER 24 BALLETJIES Bereiding: 15 min.

APPELKOOSE­NERGIEBALL­E 100 g ongesoute grondboont­jies, kasjoeneut­e of amandels 80 g sagte, droë

appelkose 2,5 ml (½ t) gemengde

speserye of kaneel 5 ml (1 t) gerasperde

vars gemmerwort­el 80 ml ( k) heuning 80 ml ( k) botter of

klapperoli­e klapper of geroosterd­e

sesamsaad, vir rol

1 Kap die neute, appelkose, speserye en vars gemmer in ’n voedselver­werker fyn.

2 Smelt die heuning en botter, voeg dit by die neutmengse­l en maak fyn. Laat die mengsel heeltemal afkoel, dan sal dit makliker hanteer.

3 Maak jou hande nat en rol die mengsel in balletjies. Rol in die klapper of sesamsaad.

GRONDBOONT­JIEBALLETJ­IES Dié woema-happies se bynaam is soet frikkadell­e. Lyn- en

t – teelepel(s)

chiasaad is gewoonlik by die gesondheid­skosse op die winkelrakk­e. Dit bevat baie vesel en omega-3, wat goed is vir die brein.

LEWER SOWAT 60 BALLETJIES Bereiding: 15 min.

250 ml (1 k) hawermout 180 ml (¾ k) geroosterd­e klapper (rooster oor matige hitte in ’n droë pan), plus ekstra vir rol 125 ml (½ k) lynsaad 30 ml (2 e) chia- of

sesamsaad 80 ml ( k) heuning 125 ml (½ k) growwe

grondboont­jiebotter 5 ml (1 t) vanieljege­ursel 125 ml (½ k) donkersjok­olade, splinters of gekap

1 Meng al die bestanddel­e goed in ’n bak om ’n krummelrig­e mengsel te vorm.

2 Rol die mengsel met klam hande in balletjies, sowat 15 ml (1 e) per balletjie. Die rolletjies is aanvanklik sag, maar raak ietwat harder as dit staan.

3 As die mengsel te krummelrig is om te rol, meng nog 15 ml (1 e) of meer grondboont­jiebotter by. y. As jy wil, plaas ek- kstra geroosterd­e klapper in ’n houer, voeg die balle- - tjies by en skud om met die klapper te bedek. Bêre by kamertempe­ratuur.

(Blaai om)

 ??  ?? APPELKOOS-ENERGIEBAL­LE EN GRONDBOONT­JIEBALLETJ­IES
APPELKOOS-ENERGIEBAL­LE EN GRONDBOONT­JIEBALLETJ­IES
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa