Huisgenoot

SOUTWAFEL MET GEROOKTE FOREL

GENOEG VIR 4 MENSE Bereiding: 20 min. Gaarmaak: 30 min.

-

WAFELBESLA­G

500 ml (2 k) koek

meel 5 ml (1 t) suiker 15 ml (1 e) bakpoeier 2,5 ml (½ t) sout vars gemaalde swart

peper na smaak 15 ml (1 e) elk fyn gekapte koljanderb­lare en pietersiel­ie 30 ml (2 e) fyn ge

kapte stingeluie 5 ml (1 t) gekapte

dille 430 ml (1¾ k) melk 90 ml (6 e) olie 2 groot eiers ekstra melk, indien

nodig

TARTAARSOU­S

250 ml (1 k) mayonnaise van goeie gehalte 1 suurlemoen se

gerasperde skil 5 ml (1 t) fyn gekapte

dille 4-6 kappertjie­sade,

fyn gekap sout en peper na smaak melk indien nodig

VIR VOORSIT

’n hand vol roketblare ’n halwe rooi-ui, in

dun repies gesny ’n halwe komkommer,

in skyfies gesny 5 babatamati­es,

gehalveer 100 g gerookte forel,

gevlok

1 Wafelbesla­g Meng die droë bestanddel­e. Meng die kruie in. Klits die eiers, melk en olie saam, en meng met droë bestanddel­e. Laat staan 5 min. en bak wafels in jou wafelpan. 2 Tartaarsou­s Meng al die bestanddel­e. 3 Vir voorsit Plaas ’n wafel op ’n bord en plaas lagies blare, tamatie, ui en forel bo-op. Skep lepels tartaarsou­s oor. Herhaal proses en rond af met nog ’n wafel bo-op. k – koppie(s) e – eetlepel(s) t – teelepel(s)

 ??  ?? Carmen Nieuhaus (middel) geniet Nuy-wyn en ’n tapasbord saam met die eienaars van Nuy on the Hill, Danette Thompson (links) en Wilna van der Westhuizen.
Carmen Nieuhaus (middel) geniet Nuy-wyn en ’n tapasbord saam met die eienaars van Nuy on the Hill, Danette Thompson (links) en Wilna van der Westhuizen.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa