Huisgenoot

JALAPEÑO-PLAATKOEKI­ES

LEWER 12-20 KOEKIES Bereiding: 15 min. Gaarmaak: 30 min.

-

PLAATKOEKI­ES

375 ml (1½ k) koek

meel 5 ml (1 t) bakpoeier 5 ml (1 t) elk fyn komyn

en gerookte paprika 15 ml (1 e) gekapte

koljander 4 stingeluie, fyn gekap 5 ml (1 t) fyngedrukt­e

knoffel 125 ml (½ k) gerasper

de cheddar 500 ml (2 k) heel

pitmielies 1 suurlemoen se

sap en skil 45 ml (3 e) gebraaide

blokkies spek 30 ml (2 e) fyn gekapte gepiekelde jalapeño’s 2 eiers 60 ml (¼ k) karring

melk of jogurt sout en peper ekstra melk olie vir braai

DOOPSOUS

60 ml (¼ k) romerige natuurlike jogurt 30 ml (2 e) mayon

naise 10 ml (2 t) chipotle

tabascosou­s 30 ml (2 e) gekapte,

gebraaide spekvleis 1 stingelui, fyn gekap

1 Plaatkoeki­es Meng die droë bestanddel­e. Voeg die kruie, uie, knoffel, kaas, mielies, suurlemoen, spek en rissies by.

2 Klits die eiers en karringmel­k; voeg by. Geur met sout en peper, en meng goed. Voeg melk by as die mengsel te dik is.

3 Verf ’n kleefvrye pan met olie; skep lepels vol beslag in. Braai tot blasies boop vorm; draai om. Braai tot gaar en bruin. 4 Doopsous Meng al die bestanddel­e en sit voor saam met die koekies. Rond af met mikroblaar­tjies en asynpêrels. (Drup balsemieke asyn in olyfolie. Skep die pêrels uit wat so vorm.)

 ??  ??
 ??  ?? REGSOM, van bo: Die raakvatter­s in die kombuis is (van links) Johmalean Runderveld­t, Eula Venter, Magda Noble, Elisma Jacobs, Nadeemah Duthie en Megan Abrahams; die restaurant het ’n pragtige uitsig; om die restaurant is die natuurlike plantegroe­i...
REGSOM, van bo: Die raakvatter­s in die kombuis is (van links) Johmalean Runderveld­t, Eula Venter, Magda Noble, Elisma Jacobs, Nadeemah Duthie en Megan Abrahams; die restaurant het ’n pragtige uitsig; om die restaurant is die natuurlike plantegroe­i...
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa