Huisgenoot

HULLE LAAT DIT WERK . . . TOT DUSVER

-

Dit lyk of dié glanspaart­jies weet hoe om dinge te laat vlot ondanks hul verskillen­de grade van sukses.

EMILY BLUNT & JOHN KRASINSKI Albei is suksesvoll­e, talentvoll­e akteurs wat baie dollars verdien. Emily (34) sê hulle laat dit werk omdat sy altyd sorg dat haar man haar “no. 1-prioriteit” is, selfs wanneer sy aan die ander kant van die wêreld is. John (37), wat twee dogters by die aktrise van Girl on the Train-faam het, sê sy vrou is “in elke opsig sy heldin. Sy verstom my werklik elke dag, en ek sien altyd op na haar vir inspirasie.”

EVA MENDES & R RYAN GOSLING

Die twee het mek mekaar in 2011 op die stel van die misdaadr misdaadril­ler The Place Beyond the Pines (2012) ontmoet. Die 36-jarige Ryan se loopbaan het sedertdien groter hoogtes bereik e en hy is vanjaar vir sy spel in La La Land (20 (2016) vir ’n Oscar benoem. Eva, daarenteen, het in 2014 laas ’n fliek gemaak. Tog lyk dit of die twee ’n goue middeweg gevin gevind het. Die 43-jarige aktrise is dolgeluk dolgelukki­g saam met haar lewensmaat wat H Hollywood oorrompel terwyl sy na hul groe groeiende kroos (hulle het twee dogters) om omsien. Ryan, wat Eva nog altyd as sy muse beskou het, het vroeër vanjaar in sy aanv aanvaardin­gstoespraa­k vir sy Golden GlobeGlobe-prys vir La La Land aan haar hulde gebri gebring vir haar opoffering as ma: “As sy dit ni nie alles aangevat het sodat ek hierdie e ervaring kon hê nie, sou daar beslis van vandag iemand anders hier gestaan het. Dankie daarvoor, my liefling.” Te di dierbaar! BRONNE: FAME10.C FAME10.COM, DAILYMAIL.CO.UK, PEOPLE MAGAZINE (VSA), D DAILYSTAR.CO.UK, NICKISWIFT.COM, EONLINE.COM, WIKIPEDIA.ORGWIKI

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa