Huisgenoot

Gunsteling­e op die speellyste peellyste

- – LARA ATSON

Dis geen wonder die koningin van rock se nuwe snit het die plaaslike iTunes-trefferlys gehaal nie. Karen roer die hartsnare met dié liefdeslie­djie, die eerste enkelsnit van haar nuwe album, Op die Oomblik (Deel Een), wat onlangs uitgereik is. Dis haar eerste Afrikaanse soloalbum in ses jaar.

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa