Huisgenoot

MAG WINDIE PROTEAS LEER

-

Ek sal altyd een van ons eie mense as Protea-afrigter verkies. Maar welkom aan Ottis Gibson.

’n Kenmerk van ’n ware topspan is dat hulle wedstryd ná wedstryd goed speel. Met die Proteas is dit een dag bo, een dag onder. As dit nou ’n Windie verg om konsekwent­heid te kweek, bakgat!

En leer sommer die Proteas om teen swaaiboule­rs te kolf.

GIELIE, PORT ELIZABETH

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa