Huisgenoot

3 KOLJANDERR­IBBETJIES

-

GENOEG VIR 6-8 MENSE Bereiding: 10 min. Braai: 25-30 min. 8-10 skaapribbe­tjies sap van 1 suurlemoen SPESERYMEN­GSEL 30 ml (2 e) koljander

sade, gerooster 5 ml (1 t) vars gemaal

de peper 15 ml (1 e) seesout

vlokkies 5 ml (1 t) komynsade,

gerooster 1 Pak al die skaapribbe­tjies in ’n marineerba­k. 2 Speserymen­gsel Plaas al die bestanddel­e in ’n vysel en maal effens fyner. Sprinkel die speserye ruimskoots oor die ribbetjies. Maak seker al die ribbetjies is oraloor goed bedek.

3 Pak die ribbetjies in ’n toeknyproo­ster en drup die suurlemoen- sap oor. Braai 2530 min. of tot goudbruin en bros.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa