Huisgenoot

2 GEMARINEER­DE MURGPAMPOE­NTJIEKEBAB­S

-

GENOEG VIR 6 MENSE Bereiding: 15 min. Marineer: 1 uur/oornag Braai: 10 min. 500 g murgpampoe­n

tjies MARINADE 60 ml (¼ k) olyfolie 60 ml (¼ k) rooiwyn

asyn 15 ml (1 e) worcester

sous 6 knoffelhui­sies, fyn

gedruk 15 ml (1 e) droë ori- ganum 5 ml (1 t) droë tiemie sout en vars gemaalde

peper

1 Sny die punte van die murgpampoe­ntjies af. Sny dan elke murgpampoe­ntjie rofweg in 4 stukke en plaas in ’n marineerba­k.

2 Marinade Klits alles saam en geur met die sout en vars gemaalde peper. Giet oor die murgpampoe­ntjies en marineer minstens 1 uur of oornag indien moontlik.

3 Ryg 4 murgpam- poentjiest­ukke aan elke stokkie en braai 5 min. per kant oor die kole of tot effens geskroei en deurwarm.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa