Huisgenoot

2 HOENDER IN BIER

-

Marineer die hoender ’n dag voor die tyd om te verseker dit is ekstra sappig en geurig. GENOEG VIR 6 MENSE Bereiding: 15 min. Marineer: 1 uur/oornag Braai: 35-40 min. 8-12 hoenderbou­djies MARINADE 1 x 340 ml-blik bier

of sider 80 ml (⅓ k) olyfolie 1 ui, fyn gekap ’n hand vol gekapte

koljanderb­lare 6 knoffelhui­sies,

fyngedruk 5 ml (1 t) paprika 5 ml (1 t) komynsaad

jies, gerooster 2,5 ml (½ t) rooipeper 5 ml (1 t) swartpeper

1 Pak die hoenderbou­djies in ’n niemetaal-marineerba­k.

2 Marinade Meng alles goed en giet oor die hoender. Marineer minstens 1 uur of verkieslik oornag.

3 Haal die hoender uit die marinade en pak styf teen mekaar op ’n toeknyproo­ster. Braai 35-40 min. hoog oor die kole of tot goudbuin en gaar.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa