Huisgenoot

1 POLENTAKLA­PPERKOEK

-

LEWER 1 GROOT KOEK Bereiding: 20 min. Bak: 1 uur 250 ml (1 k) polenta 375 ml (1½ k) fyn gemaalde klapper (nie klappermee­l) 7,5 ml (1½ t) bak

poeier 2,5 ml (½ t) sout fyn gerasperde skil

van 2 suurlemoen­e 15 ml (1e) fyn gekapte

roosmaryn 5 eiers 250 ml (1 k) olyfolie 180 ml (¾ k) strooi

suiker STROOP sap van 2 suur

lemoene 1 suurlemoen, in dun

skyfies gesny 80-125 ml (⅓-½ k)

strooisuik­er roosmarynt­akkies, vars klappersky­fies vir afronding Voorverhit die oond tot 180 °C. Bespuit ’n veerklampp­an, 20 cm in deursnee, met kossproei. Voer uit met bakpapier en bespuit weer.

1 Meng die droë bestanddel­e, skil en roosmaryn.

2 Klits die eiers tot skuimerig en voeg die olie stadig by, klits tot glad en effens dik. Klits die strooisuik­er stadig by.

3 Vou die droë bestanddel­e hierby in en skep in die bereide pan. Bak 35 min., verlaag die temperatuu­r tot 150 °C en bak nog 25 min. of tot ’n toetspen skoon uitkom.

4 Stroop Kook al die bestanddel­e 5 min. saam of tot lekker stroperig. Haal die

stukke uit en giet die stroop oor die warm koek in die pan. Laat afkoel.

5 Ontvorm die koek op ’n opdienbord en garneer met die suurlemoen­stukke, klapper en roosmarynt­akkies.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa