Huisgenoot

SKERPIOEN

-

23 OKT – 21 NOV Jou sesde sintuig word gestimulee­r, wat nuttig maar hinderlik kan wees. Verhoogde insig kan jou ’n ooreenkoms help beklink, ’n mens help peil of ’n raaisel help uitpluis. Maak seker jy het die regte feite voor jy optree as jy onraad vermoed, want wantroue en agterdog is ’n Skerpioen se minder mooi eienskappe. Jou lojaliteit kan beproef word deur ’n vriend wie se gedrag jou verras. GELUKKIGE NOMMERS 2, 14, 10, 31, 25, 6

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa