Huisgenoot

TWEELING

-

21 MEI – 20 JUN Die son beweeg ’n medelugtek­en binne, wat jou op jou gemak behoort te stel om jouself uit te druk. Of jy ’n standpunt moet stel, ’n vergaderin­g moet toespreek of ’n ooreenkoms moet beklink, jy sal waarskynli­k kan staatmaak op jou slag met woorde om jou deur te dra. ’n Familielid wat nou verward of verlore voel, kan baat vind by jou logiese benadering. GELUKKIGE NOMMERS 33, 41, 18, 48, 27, 45

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa