Huisgenoot

RAM

-

21 MRT – 19 APR Die son beweeg jou liefdeshor­oskoop binne, wat die kollig op jou verhouding met jou geliefde laat val. Die liefde is ’n spel van gee en neem; jy moet dalk jou eie belange opsyskuif en dit jou toppriorit­eit maak. ’n Romantiese blaaskans kan jou in jou geliefde se goeie boekies kry. Verkeer maar vandeeswee­k rustig, want jy voel taamlik futloos. GELUKKIGE NOMMERS 19, 26, 4, 36, 3, 21

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa