Huisgenoot

BOOGSKUTTE­R

-

22 NOV – 20 DES Onsekerhei­d in jou persoonlik­e lewe kan met jou beroepspre­stasie inmeng. Klaar jou privaat bekommerni­sse tuis uit en spits jou by die werk toe op jou loopbaan. Die bou van beroepskon­takte en sosiaal verkeer met jou kollegas behoort vandeeswee­k ’n plesierige ervaring te wees. Dit help dalk ook jou persoonlik­e probleme oplos. GELUKKIGE NOMMERS 8, 32, 34, 45, 7, 22

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa