Huisgenoot

VISSE

-

19 FEB – 20 MRT As jy ’n tipiese Vis is, ontvlug jy dalk soms na jou eie verbeeldin­gswêreld; dit kan as verstrooid­heid beskou word. Dit kan jou maat dalk nou vies maak, veral as hulle ’n punt probeer bewys. As jy dus die vrede wil bewaar, is dit raadsaam om nie jou gedagtes te laat dwaal nie. Speel jou kaarte reg en ’n week vol romanse wag. GELUKKIGE NOMMERS 12, 6, 46, 15, 19, 39

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa