Huisgenoot

MAAGD

-

23 AUG – 22 SEP Dit is die ideale week om aandag aan jou liggaam te skenk – jou fisieke welstand en voorkoms. Jy kan jou lyf regruk deur na jou dieet te kyk of jou oefenprogr­am te verbeter. As gesondheid­sbewuste Maagd is dit dalk nie so ’n moeilike taak nie. Eerste indrukke tel – oorweeg ’n draai by die haarkapper of ’n nuwe klerekas. GELUKKIGE NOMMERS 7, 13, 17, 23, 28, 48

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa