Huisgenoot

DAARDIE INTERESSAN­TE TRUITJIES

-

Schalk vertel: “Ek kry hulle maar so by hospice-winkels, tweedehand­sekleremar­kte, verwaarloo­s langs die pad . . . enige plek. Mense vra my altyd en wil altyd ’n mooi netjiese antwoord hê soos: ’Die Woolies in Cresta.’ Wanneer hulle dan besef dit verg moeite, gee hulle moed op. My styl kom nie maklik nie.”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa