Huisgenoot

Trotse ouers

-

Schalk se ma, Greta, was lank hoof van intelligen­sie in Gauteng, en sy pa, Schalk, is ’n geskiedeni­sonderwyse­r. Wat dink hulle van sy loopbaan? “Hulle is mal daaroor. Ouers sal altyd skepties wees tot hulle sien jy is goed daarmee en gehore reageer daarop. Dan love hulle dit.”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa