THE DEFENDERS, SEISOEN 1
Hulle is weliswaar nie The Avengers nie, maar dié goeie pelle sorg vir lekker aksie. Marvel se The Defenders handel oor vigilantes met supermagte, Daredevil ( Charlie Cox), Jessica Jones ( Krysten Ritter), Luke Cage (Mike Colter) en Iron Fist (Finn Jones), wat saamwerk om hul geliefde New York teen bose skurke te verdedig.