Huisgenoot

X-MEN ORIGINS: WOLVERINE

-

Aksie. Wolverine se verlede word in dié vierde aflewering van die XMen-fliekreeks bekyk. Die kollig is ook op sy vroeëre ervarings saam met Victor Creed, oftewel Sabretooth, in die tyd toe hy in Team X was, en die uitwerking wat dit later op hom sou hê. Hugh Jackman, Liev Schreiber, Ryan Reynolds. SONDAG 24 SEPTEMBER 14:55 2009, 107 MIN, O13

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa