I AM LEGEND

Huisgenoot - - Vermaak - Will S­mith,

We­ten­skaps­fik­sie. ’n We­ten­skap­li­ke wat al­leen in ’n zom­bie-be­smet­te New York woon, soek ’n kuur vir die mens­ge­maak­te plaag wat men­se in bloed­dors­ti­ge, wan­de­len­de dooi­es ver­an­der. Hy is im­muun teen die vi­rus en dalk die mens­dom se laas­te hoop. A­li­ce Bra­ga, C­har­lie Ta­han. DON­DER­DAG 21 SEP­TEM­BER 20:30 2007, 104 MIN, 13G

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.