Huisgenoot

THE DICTATOR

-

Komedie. Die bewind van ’n eksentriek­e diktator van ’n fiktiewe land in die noorde van Afrika word omvergewer­p. Toe probeer hy bloot om die olieryke land, waaroor hy al jare lank regeer, terug te steel.

Sacha Baron Cohen, Anna Faris. SATERDAG 23 SEPTEMBER 21:35 & 02:45 2012, 83 MIN, 16SNT

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa