Huisgenoot

MINIONS

-

Animasie. Die superboosw­ig Scarlet Overkill werf ’n span om haar die wêreld saam met haar man, ’n uitvinder, te help oorneem. Dié fliek met sy sterbelaai­de rolverdeli­ng is die opvolg op die gewilde Despicable Me- reeks. Stemme: Sandra Bullock, Jennifer Saunders, Jon Hamm, Michael Keaton. SONDAG 24 SEPTEMBER 13:30 2015, 91 MIN, A

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa