MON­STER-IN-LAW

Huisgenoot - - Vermaak -

Ko­me­die. ’n Vrou wat ja­re lank ’ n ramp­spoe­di­ge lief­des­le­we ge­had het, ont­moet haar vol­maak­te maat. Daar is net een haak­plek: Sy vind uit die man van haar dro­me het ’n ge­me­ne, be­sit­li­ke ma wat e­nig­iets sal doen om hul­le uit­me­kaar te dryf.

Ja­ne Fon­da, Jen­ni­fer Lo­pez, Mi­cha­el Var­tan. MAAN­DAG 25 SEP­TEM­BER 22:30 2005, 102 MIN, O13

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.