THE 100, SEI­SOEN 4

Huisgenoot - - Vermaak -

Die aar­de is on­be­woon­baar ná ’n kern­ramp. Die oor­bly­wen­de men­se het in ’n ruim­te­s­ta­sie oor­leef. Toe hul hulp­bron­ne min­der word, s­tuur hul lei­ers 100 min­der­ja­ri­ge mis­da­di­gers na die pla­neet se op­per­vlak om te kyk of toe­stan­de al ver­be­ter het. E­li­za Tay­lor, Bob Mor­ley.

BE­GIN DON­DER­DAG 21 SEP­TEM­BER, 20:00.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.