Huisgenoot

RAINBOW KESHA

- – LINDSAY DE FREITAS

Minder is deesdae meer in die musiekwêre­ld; kyk maar na Lady Gaga se fieterjasi­evrye Joanne en die besadigder nuwe Miley Cyrus. As ’n gestroopte benadering nou die inding is, is Kesha se jongste album in die kol. ’n Tikkie van die astrante partytjied­ier is nog te hoor, maar sy het haar herskep as ’n kampvegter vir vroue.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa