Huisgenoot

EK BID VIR JOU CAROLINE GRACE

-

Dié prokureur van Bloemfonte­in het die verhoog aan die brand gesing in The Voice South Africa. Nou is haar eerste enkelsnit hier. Die liedjie, oor twee mense wat weens omstandigh­ede nie kan saamwees nie, was die wag werd. Hoendervel-lirieke, ’n aansteekli­ke wysie . . . Pure luistergen­ot.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa