Huisgenoot

RUBIES IN MY HAND DEVON JAY SCOTT

- – JACO HOUGH-COETZEE

Baie musikante maak die fout om ’n debuutalbu­m oorhaastig uit te reik. Devon bewys hiermee dat gehalte tyd verg; hy het twee jaar aan dié album gewerk. Die gevolg is ’n weldeurdag­te produk waaraan liefhebber­s van goeie musiek onmiddelli­k sal vat kry.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa