Huisgenoot

HOOP & BID JOHAN ANKER

- – TARRYN JOSEPHS

Dis een van daardie gospelalbu­ms dié wat jou laat terugdink aan die ou treffers wat iets in jou siel wakker gemaak het. Op Johan se debuutalbu­m wys hy musiek is sy passie. Op treffers soos Hallelujah en Liefling stel hy sy unieke stem ten toon en hy gee bekende liedjies ’n nuwe aanslag.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa