Huisgenoot

. . . READY FOR IT? TAYLOR SWIFT

- – EDNA ISAACS

Look What You Made Me Do van haar album Reputation het die rekords laat spat. Nou is sy terug met nog ’n liedjie wat sinspeel op haar g’n-nonsens-persona. Die bas is so swaar soos haar oogomlyner. As jy van dié soort moenie-met- mymors-nie-pop hou, sal dit jou liedjie van die somer wees.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa