Huisgenoot

WIE LAASTE LAG

-

Die sekretares­se daag ’n week lank elke liewe oggend laat by die werk op.

Haar werkgewer roep haar na sy kantoor en sê: “Kyk, Blanche, ek weet ons het ’n warm verhouding gehad, maar daardie dinge is nou iets van die verlede.

“Ek verwag van jou, soos van enige ander werknemer, om stiptelik te wees. Wie gee jou die reg om te kom en gaan nes jy wil?”

Toe glimlag Blanche en antwoord: “My regsvertee­nwoordiger.” AREND, EDENPARK

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa