Huisgenoot

VET SLAG

-

Kallie loop by Mike se plaas verby waar ’n bordjie staan: “Koei te koop: R100 000.”

“Teen daardie prys sal jy nooit die koei verkoop kry nie,” sê Kallie vir hom.

’n Paar dae later sien Kallie die bordjie is weg. Hy vra: “Mike, hoe het jy dit reggekry om die koei te verkoop?”

“O,” sê Mike, “hier het ’n stommerik aangekom wat die koei geruil het vir twee hoenders van R50 000 elk.” DENISE, PRETORIA

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa